Landties Inn: Selfsorg - R150 p/p/n
 

Kom ontspan in ons rustige atmosfeer van ons HoŽveldse plaas atmosfeer. GeleŽ op die skoolgronde van Morgenzon Landbou Akademie. Gerieflik op die R35 na Amersfoort.

Ons bied 4 netjiese en gerieflike kamers met twee badkamers, 'n sit- eetkamer en kombuis. Veilige parkering en braaigeriewe. Die gastehuis is geleŽ op die skoolterrein, agter die eetsaal van die seunskoshuis. U sal tuis voel in die rustigheid van ons gastehuis met pragtige uitsig.

(1 X Dubbelbed Kamer, 3 X 2 Enkelbed Kamers, Totaal 7 beddens, Sitkamer en badkamer, Volledig toegeruste kombuise is beskikbaar)

     
     
Elke kamer het 'n ketel met komplimentÍre koffie en tee.
Elke kamer het 'n hangkas.
Elke kamer se beddens is toegerus met elektriese komberse vir snoesigheid teen die HoŽveldse winters.
Linne en handdoeke word vir elke kamer voorsien.
Elke kamer het 'n kragpunt en spieŽl sodat gaste gemaklik in hulle kamer hul haardroŽr of skootrekenaar kan gebruik.
Daar is 'n mikrogolfoond, stoof en yskas in die kombuis.
Potte, panne, breekware en eetgerei word voorsien.
Die sitkamer beskik oor 'n kleur televisie met SABC 1,2,3 en e-TV.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Melkery waar vars melk verkry kan word by die boerdery op die skoolgronde.
Gholfbaan.
Privaat Wildsplase in die omgewing.

Etes kan vooraf gereel word @ R50 per ete (Ontbyt, Middagete of Kospakkie en Aandete)

Kontak Besonderhede:
081 756 5150 - Mariska Janse van Rensburg / jansevanrensburgmariska@gmail.com

Eerste Nasionale Bank, Rek: GROOTFONTEIN TRUST
Rek.nr 62026719411, Takkode 270644
Stuur asb bewys van betaling na 081 756 5150

__________________________________________________________________

Afsaal Groep Akkommodasie - R 150 p/p/n | Kampeer fasiliteite is ook beskikbaar @ R60 pn krag ingsluit vir maks 6 persone.

   
Bring u groep van nie meer as 30 persone en kom hou u spanbou, konferensie of kamp by ons. GeleŽ op die skoolgronde van MLA. Gerieflik op die R35 na Amersfoort.

Ons bied 4 netjiese en skoon kamers met twee ablusie geriewe, 'n saal en kombuis. Veilige parkering en braaigeriewe.

Die geriewe is gelee op die skoolterrein, langs die perdestalle.

Kontak ons gerus om u klein groep te akkommodeer en moontlike aktiwiteite te bespreek.

Volgens glyskaal (Slegs bed)
1 - 5 Persone @ R120 pp pn
6 - 10 Persone @ R100 pp pn
11 - 20 Persone @ R75 pp pn
21 -30 Persone @ R50 pp pn

 
       
 
       
Twee kamers is toegerus met 6 beddens elk.
Een kamer is toegerus met 10 beddens.
Een kamer is toegerus met 6 tot 8 beddens en beskik oor 'n en-suite badkamer.
Linne word vir elke bed voorsien, bring asb u eie handdoeke saam.
Daar is 'n mikrogolf oond, stoof en yskas in die kombuis.
Daar is potte, panne, breekware en eetgerei in die kombuis.
Die saal beskik oor tafels en stoele vir 30 persone, 'n kleur televisie met SABC 1,2,3 en e-TV.
Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Etes kan vooraf gereel word @ R50 per ete (Ontbyt, Middag ete of Kospakkie en Aandete).

Kontak Besonderhede:
081 756 5150 - Mariska Janse van Rensburg / jansevanrensburgmariska@gmail.com

Eerste Nasionale Bank, Rek: GROOTFONTEIN TRUST
Rek.nr 62026719411, Takkode 270644
Stuur asb bewys van betaling na 081 756 5150

 
 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com