Gr11 Restaurant aand
Voorgereg: Nacho
Hoofgereg: Gestopte hoenderborsies met fetakaas en peppadews, Romerige Risotto Rys, Patatrol en Daltjies.
Nagereg: Souserige Sjokolade Poeding met Roomys.

 

Jeugskou KulinÍre kuns
   
   
   
Ons het 'n suksesvolle aand gehad met die Gr.12 sjefs naamlik Heidii Van der Merwe, Lindo Sambo, Cahnte Jordaan en Nicolette du Plessis.

Ons Gr. 12 leerders was kelners naamlik Thando Sibeko en Nqobile Gwebu.
     
     
 

 
     
Lindo Sibeko, Nicolette du Plessis, Heidie Van der Merwe en Chante Jordaan.
Gr. 12 maak Romerige Spinasie Tertdeeg
   
   
Michael Spies, Celine Joubert, Nqobile Gwebu en Thando Sibeko.
Gr. 11 maak Romerige Rissotto.
   
   

GR. 11: Sjokolade poeding

   

 

Graad 10 prakties: Voedseltoetse
Die Lewenswetenskappe Graad 10 klas het getoets vir glukose deur chemikalieŽ Fehling A en B te gebruik. In die teenwoordigheid van glukose verander Fehling A en B van Ďn blou kleur na geel-oranje. Juf. Nelanie het vir die leerders Ďn onbekende, monster X, gegee om te kyk of glukose teenwoordig was. Monster X was aarbeisap en het daarom positief getoets vir glukose.

   


 

Prakties Gr8

 

 

Prakties Gr11

 
 

Prakties Gr10

   
 

Prakties Gr12 Gebakte Aartappel Wiggies

 

 

Prakties

   
   
 

Gr. 10 Weeklikse Prakties

   
   

Gasvryheid Gr. 8-9

   
   
   
   
   

Gasvryheid Gr. 11

 
   

Gasvryheid Gr. 10

 
   
   
   
 

GRAAD 12 Prakties

 
   

GRAAD 10 Prakties

 
   
   
   
   

Ons Gasvryheidleerders het die geleentheid om deel te kan wees van Groot Ontbyt.
Hul oefen hard om net die beste voor te sit.

 
   
 

Gr.9 leerders maak hul eie "home made" Roomys

Gr.8 leerders bak Amarula Sjokolade koek

 

Ons Gr. 8 en 9 het Gasvryheidsprakties.
Dit Bak en Brou vir 'n vale....

 
   
   

Ons Gr. 10 meisies doen Gasvryheidsprakties - Wat is lekkerder as om te Bak-en-Brou.

   
   
     
 
 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com