Die landties gimnasium is n leier in fiksheid- en gesondheidsgebied vir die leerders.

Die gimnasium streef daarna om persone optimaal voor te berei vir die sportveld, maar gee ook aandag aan rehabilitasie en ontwikkeling van optimale gesondheid vir algemene welstand.

By landties gimnasium voel ons sterk daaroor om oefening as n leefstyl by leerders te vestig om sodoende n gelukkige, gemotiveerde leerder vol selfvertroue te help vestig.

 

 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com