Hier by MLA fokus ons nie net op landbou nie, maar ook op ons sportsoorte.

Ons het ‘n hoërskool 1ste en 2de hokkiespan en by die laerskool het ons ‘n 0/8, 0/9 en 0/13 span.

Ons fokus is om die kleingoed van die begin af te leer hoe hokkie gespeel word. Hier by MLA bied ons hulle ‘n kans om saam te speel van laerskool af tot matriek.

Daar word ‘n gees van spanwerk en goeie sportmanskap gekweek by elke speler wat die basis is van enige span.

   
   

Bokkieweek
Lucille vd Linde Botha het van 10-14 Julie aan die Bokkieweek deelgeneem vir Hoëveld se 0/19 hokkiespan en ons skool se naam hoog gehou. Ons as skool is baie trots op jou


Ons Sportdag van 4 Maart 2017

   
 
v.l.n.r. Agter: Samu Shongwe Nellie Dladla
v.l.n.r. Middel: Mnr. Adriaan JvVuuren(Afrigter), Elizna Greyling, Marie Zwarts, Zané du Plessis, Me. Wiekie Zwarts(Afrigter)
v.l.n.r. Voor: Danielle Prinsloo, Carmella Pieterse, Monique Ferreira
v.l.n.r. Sittende: Sussie Nkosi, Thando Zungu
 
   
v.l.n.r. Agter: Elizna Erasmus, Tilanie Groenewald, Marischke Groenewald,
Lucille van der Linde-Botha, Nicolette du Plessis
v.l.n.r. Middel: Joey van Aswegan, Aninka Bam, Annelise Bam
v.l.n.r. Voor: Marné Claassen, Cherize Smuts, Mnr. A. Van Jaarsveld (Afrigter ) 
Rozaan Lubbe. Elizané Lombard
v.l.n.r. Agter: Vanessa JvRensburg, Eliza Erasmus, Tilanie Groenewald, Mariscke Groenewald, Lucille v/d Linde Botha, Nicolette du Plessis, Heidi v/d Merwe
v.l.n.r. Middel: Stephanie Britz, Hazelle Bosman, Joey v Aswegen, Marianka Lombard, Anika Bam, Lesego Skosana, Annelise ;Bam
v.l.n.r. Voor: Marné Claassen, Cherize Smuts, Mnr. Adriaan v Jaarsveld(Afrigter), Rozaan Lubbe, Elizane Lombaard
   

v.l.n.r. Agter: Rikus Lombard, Greg Brits, Dillan Botms, Hugo Spies, FC Koch
v.l.n.r. Middel: Johan van Heerden, Reece Potgieter, Pierru Kruger, Michale Spies
v.l.n.r. Voor: Donovan Calitz, Gert de Clerq,Mnr.A. van Jaarseveld (Afrigter) Juan-Co Swart, Henco du Preez

 
 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com