Jongste Nuus

Colourfest

Morgenzon Landbou Akademie se Graad 11 leerders het die inisiatief geneem om ‘n “colourfest” aan te bied op lentedag. Elke leerder wat deelgeneem het, het

Lees Meer »

Hengel

Morgenzon Landbou Akademie se twee hengel spanne het die afgelope naweek die koue trotseer by Tago Vaaldam vir die Mpumalanga skole liga finaal. Dit was

Lees Meer »

Hengel

Morgenzon Landbou Akademie wil net baie geluk sê vir JP Hoffman wat die top 10 gehaal het met die Elite hengel series. Ons is voorwaar

Lees Meer »

Mpumalanga Hengel

Ons wil net baie geluk sê vir die volgende leerlinge wat opgeneem is in die onderskeie Mpumalanga spanne wat in Desember aan die SA kampioenskap

Lees Meer »

Jukskei

Nipho Nkonyane, Done Smit, Success Scheepers, Nontebeko Dlongolo word in Mpumalanga Indigenous Games Span opgeneem in die Juskeikode, om in Sept/Okt aan die South African

Lees Meer »

Ermelo Toyota

Graag wil Morgenzon Landbou Akademie vir Ermelo Toyota hartelik bedank vir die donasie wat ons van julle ontvang het vir die matriekbaadjies. Deur die genade

Lees Meer »