Tydens die Koorfees van 28 Augustus 2013 op Standerton het ons gekombineerde koor hulle harte uitgesing. Ons leerders se gedrag en voorkoms was van n uitstaande gehalte.

MLA se koor het n uitslag van 89% gekry. Baie geluk, ons is trots op jul!!

 

 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com