MLA het onlangs weer begin om krieket as sport aan te bied. Die seuns is baie opgewonde en gereed om hierdie wa deur die drif te trek.

Die skool se krieket nette is opgegradeur en nou kan die seuns meer konstruktief oefen aan hulle vaardighede.

 
VISIE
Om elke oomblik tydens oefening en wedstryde ten volle te geniet
Ons spel so te speel dat respek, eerbied en liefde vir die spel duidelik sigbaar is
Om spelers die geleentheid te gee om iets op- en van die veld af te leer
Om die beste Krieket te speel waartoe ons in staat is
   
MISSIE
Om ons God gegewe talente ten volle te benut en uit te leef tot eer en verheerliking van Sy naam
Om ons skool se naam in alles wat ons doen hoog te hou en goeie norms en waardes te alle tye uit te straal

 

 

 

 

 

 

 

 

   
 
 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com