Wat kan ons meer s oor ons pragtige kinders!

Ons het tydens n glansgeleentheid, Mnr. en Mej. Landties 2016 aangewys.

Hierdie twee moes aan al ons unieke skool se vereistes voldoen.

Hierdie glanspaartjie is die Gesig van Morgenzon Landbou Akademia en moet hierdie jaar n projek en al ons skoolfunksies bywoon.

Baie Geluk ons baie trots op jul en baie opgewonde om saam met jul te werk.
 

 

Olwen Botha en Bianca Nortje

 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com