Laerskool Netbal
Die Laerskool netbal en Mini-Netbal het baie goed presteer die jaar met gemengde welslae. Met trots kan ons sę dat die 0/13’s weer aan die liga deelgeneem het die jaar en eindig in die 2de plek.

Hoërskool Netbal

Die Hoërskool netbal het besonders goed gevaar met ‘n 0/16 en 1ste Netbalspan. Die netbal het getoer na “Camp Discovery” Tukkies se netbalkliniek. Al twee spanne neem deel aan die klein skole liga. Die 0/16 val ongelukkig uit, die 1ste span wen Gert Sibande Kleinskole liga en gaan deur na die Mpumalanga finale waar hulle 3de eindig uit ses ander skole.

Ons begin ook vir ’n eerste aan die “Fast Five”Liga met ons 0/17-span.
 

Deelname aan sport vorm 'n belangrike deel van 'n kind se ontwikkeling. Vir MLA is elke speelster uniek en 'n kampioen in sy eie reg.

Sportaktiwiteite by MLA se Laerskool Afdeling is daargestel vir die ontwikkeling van ‘n gesonde gees en ‘n gebalanseerde lewe by ons leerders.

Die optrede en die afrigting van die personeel (afrigters) moet deurentyd opvoedkundig verantwoordbaar wees.

Die mikpunt is om aan elke leerder in die skool die geleentheid te bied.

Morgenzon bied mini-netbal 0/7 tot 0/9 aan en netbal 0/10 tot 0/13.
 
Saterdag 9 Junie het Landties se eerste netbal span aan die MUSSA Mpumalanga finale deelgeneem. Hulle het harde kop aan kop Wedstryde gehad en het Belfast 16-5 gewen, Komatiepoort 9-10 gewen en moes in n kop aan kop stryd met Hendrina die knie buig en 10-11 verloor. Ons is trots op Elke landties leerder.


 

Saterdag, 12 Mei 2018 het ons hele Laerskool by wittenberg Schule gaan deelneem aan hul Wintersportdag. Die 0/13 netbal het uitgeblink en drie van hul vier wedstryde gewen. Hul tellings was as volg,
MLA 0/13 wen Wittenberg 0/13 11-1
MLA 0/13 wen Luneburg 0/13 14-4
MLA 0/13 wen Maranatha 0/13 10-0
MLA 0/13 verloor teen Amersfoort 4-3

Baie geluk meisies ons is baie trots op julle.

DIE 0/8 NETBAL HET SATERDAG, 12 MEI 2018 OOK TE WITTENBERG GESPEEL EN AL HUL WEDSTRYDE GEWEN. HUL TELLINGS IS AS VOLG,

MLA 0/8 WEN MARANATHA 0/8 3-2
MLA 0/8 WEN AMSTERDAM 0/8 6-0
MLA 0/8 WEN WITTENBERG 0/8 5-1
MLA 0/8 WEN LUNEBURG 0/8 3-1
MLA 0/8 WEN AMERSFOORT 0/8 3-1
 

   
   
   
DIE 0/8 NETBAL HET SATERDAG, 12 MEI 2018 OOK TE WITTENBERG GESPEEL EN AL HUL WEDSTRYDE GEWEN. HUL TELLINGS IS AS VOLG,

MLA 0/8 WEN MARANATHA 0/8 3-2
MLA 0/8 WEN AMSTERDAM 0/8 6-0
MLA 0/8 WEN WITTENBERG 0/8 5-1
MLA 0/8 WEN LUNEBURG 0/8 3-1
MLA 0/8 WEN AMERSFOORT 0/8 3-1

BAIE GELUK JULLE.

 
3 Mei 2008 het MLA se Laerskool te Marietjie van Niekerk gaan netbal speel, dit was ‘n heerlike middag van netbal en ons spanne het baie goed gedoen.

Uitslae is soos volg:

0/7 wen MVN A en MVN B 6-0
0/8 wen MVN A 3-1 en MVN B 5-0
0/9 verloor ongelukkig
0/11 verloor ongelukkig
0/12 verloor MVN A 24-3 en wen MVN B 9-2
0/13 wen MVN A 13-5

Baie geluk meisies ons is baie trots op julle.
   
   
   
   

Ons 0/10 dogters speel tans in die 0/11 liga vir die seisoen.
Dis harde wedstryde maar ons berei sodoende voor vir 2019 se liga wat ons dan 0/11 sal wees.
Ons is trots op hierdie vegtertjies wat hul beste gee.
10 uit 10 vir Landties 0/10!!!
   
   


 

   
   
   
 
   
   
 
   
   
   
   
   
   

 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com