Oud-leerder spogblad

Melissa Siesse - Permanent Make-up, Microblading & Lift Mesotherapy at Swiss Color International
Morgan Mostert - Morgen Mostert het 'n Baccalaureus Scientiae in Aktuariële Wetenskap. A Bachelor of Science in Actuarial Science.
Joey oud-Leerder van Morgenzon Landbou Akademie. Ons is ongelooflik trots op jou Joey van Aswegen wat in Landties gematrikuleer het ons weet ons gaan nog baie van jou sien. Sy as beste leerling vir 2021 aangewys vir fotografie by Potchefstroof Akademie. Sy het Studioligte as prys gewen. By eerste foto is haar Fotografie lektore Mnr Wesley Wallace en Mnr Ettiene du Preez. Sy is besig om haar eie studio hier op die plaas in te rig maar is nou amptelik gekwalifiseerde fotograaf. Haar vakke was ook Profesionele fotografie, grafiese ontwerp, intrepreneurs, besigheidspraktyk, digitale media.