Daar word jaarliks teen ander skole meegeding tydens interredenaars skolekompetisies.

Leerders kry al die geleentheid om van so jonk as Gr. 1 reeds deel te neem en sodoende punte vir die spankompetisie te verwerf.

Daar is ook geleentheid om aan die ATKV Redenaars-kompetisie deel te neem.

 

 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com