Saterdag, 2 Junie 2018 het ons 3 spanne kragte gemeet teen Kriel. Ons is baie trots om te kan s al 3 spanne het as oorwinnaars uit die stryd getree.
Uitslae is as volg.
0/15 Brumbies wen Kriel 15-0
0/17 Mustangs wen Kriel 36-0
0/19 Stallions wen Kriel 59-5

Baie geluk seuns ons is baie trots op julle.
   
   
   
   
   
Die Stallions het die naweek kragte gemeet met Horskool Patriot. Die was n baie mooi wedstryd en die Stallions wen gemaklik met 76-17. Hierdie naweek wat kom is ons laaste ligawedstryd teen Kriel voor die uitspele begin.



 

Saterdag, 12 Mei 2018
MLA Mustangs weer kragte gemeet teen Balfour. Die MLA Mustangs het as oorwinnaars uit die stryd getree met n telling van 46-0.
   
   
   
2017  
   
   
   
 
 
   
   
   
   
 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com