v.l.n.r. Agter: Anton Meyer, Vuyo Khumalo, Fanie Kleynhans, Kylen Mostert
v.l.n.r. Middel: Success Scheepers, Ampiwe Manana, Klara Marie Botha, Franco Barnard
v.l.n.r. Middel: Jan van Wyk, Ntokozisi Nkonyane, Juf. Elize Zwarts, Steven Oelofsen, Eduard Curry
Sittende: Quinton JvVuuren
 

25 Mei het MLA die skaaktoernooi aangebied. Die volgende skole het kom deelneem: Krielpark, Onverwacht, HM Swart en Marietjie van Niekerk.

Vuyo Khumalo, O/13 het ń silwer medalje gewen. Fanie Kleynhans ook ń 0/13 speler het 4 uit 5 rondtes gewen.

Baie geluk, seuns. Julle hou ons skool se naam hoog.

Vuyo Khumalo, Fanie Kleynhans, Anton Meyer, Success Scheepers

     
   
 

04/05/2016 het MLA se Laerskool Skaakspan deelgeneem by Laerskool Onverwacht te Kriel teen 3 ander skole.

Fanie Kleynhans, 0/13 deelnemer het 4 uit 5 rondtes gewen en ń 2 de plek behaal.
Dehan Jordaan en Vuyo Khumalo, beide 0/13 het elk 3 uit 5 rondtes gewen.

Twee 0/11 deelnemers naamlik Kaylan Mostert en Anton Meyer het elk 2 uit 5 rondtes gewen.

Ons is baie trots op die skaakspan.

     
 


Skaaktoernooi - Ermelo

Die laerskoolskaak seisoen het gister afgeskop te Laerskool HM Swart.

Die kompetisie was straf, nogtans het Vuyo Khumalo, 0/13 ń 3de plek gekry in die toernooi en 4 uit 5 gewen. Baie geluk.

Spencer Kotze, 0/13 was ń kort kop agter Vuyo en het 3 uit 5 gewen.

Die ander deelnemers se uitslae is as volg:


Franco Barnard, 0/9- 2 uit 5 gewen
Edward Curry en Dylan Aslett, 0/11 - 2 uit 5 gewen
Die ander 0/11 deelnemers naamlik Nipho Nkonyane, Samu Nkonyane, Anton Meyer het 1 uit 5 gewen.
Quinton Jansen v Vuuren en Nico Jordaan, 0/13 - 2 uit 5 gewen
Die ander 0/13 deelnemers het elk 1 uit 5 gewen naamlik Dehan Jordaan, Mthokozisi Nkonyane, Steven Oelofsen en Brendon Calitz.

Deur verdere oefening sal ons skaakspan se uitslae net verbeter.

 
Edward Curry Aphiwe Manana Dylan Aslett  
       
   
  Samu & Nipho Nkonyane Franco Barnard  
 
       
       
 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com