Leerders het elke 2e jaar die geleentheid om aan die Standerton Kunstefees deel te neem. Daar is verskeie kategorieŽ waarin leerders individueel of in groepsverband kan deelneem.

Landties het al deelgeneem in Gedramatiseerde PoŽsie, Voordrag, Mimiek, Gedramatiseerde Prosa, Kuns, Spreekkoor en Koor. Uitstekende uitslae is behaal.

 

 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com