MORGENZON LANDBOU AKADEMIE – Beste skool in die landwye Engen retourasie uitdaging.
Morgenzon Landbou Akademie het Saterdag 1 Mei 2021 deelgeneem aan die Engen resourasie uitdaging(veteraan enjins) wat gehou is in Bloemfontein by die Ferreira Museum.
Ons is trots om te sê dat ons die toekenning gewen het as die BESTE skool, waar alle skole deelgeneem het, en dan ‘n vierde plek in die meesterklas(onder alle senoirs), behaal het met hulle 1956 Lister CS12/2.
Baie geluk
aan Christo du Preez, Dwayne Weitsz en Mnr. Wybrand Wondergem met die besondere pretasie.
Ons as skool is SUPER trots op jul.