Die hengel skole liga is weer volstoom aan die gang. Ons het reeds ons eerste liga agter die rug. MLA A span eindig 2de vir die dag en MLA B span 4de. Baie dankie ook aan ons borg vir die spoggerige hengel hempde. Wynand van Bright Morning Star Ranch