Na harde werk en baie swoeg en sweet het ons weer ons eerste netbal wedstryd gespeel teen Curo Secunda. 

Van al die harde oefen het ons die vrugte geluk en ‘n vriendskaplike wedstryd 10/3 gewen

Ons is trots op julle 0/10 poppe