Sanesa Q2- was n eerste vir al ons ruiters, perde en ouers. Baie geleer en opgewonde oor die toekoms. 

Uitslae:

  • Dane Prinsloo – Baren Olga
  • 1ste plek – Performance riding
  • 1ste plek – Working riding
  • Lee-anne Els – Ekeneb Rocky
  • 2de plek Equitaion