Namens Morgenzon landbou Akademie wil ons ons opregte dank uitspreek vir die diens van die braaikuikenhuis se boiler/ketel. Dankie vir julle betrokkenheid by die skool, julle bereidwilligheid om die skool te help word opreg waardeer.