Graag wil Morgenzon Landbou Akademie vir Ermelo Toyota hartelik bedank vir die donasie wat ons van julle ontvang het vir die matriekbaadjies. Deur die genade en ondersteuning van mense soos julle, spog die matrieks van 2021 met pragtige matriekbaadjies. Baie dankie vir julle bereidwilligheid om ook verder betrokke te raak by die skool, MLA waardeer dit opreg. Mag dit wat julle so onbaatsigtig saai, in oorvloed na julle terugkom. MLA is trots om met Ermelo Toyota geassosieer te word.
KONTAK ONS
- Morgenzon, 2315
- 017 793 3089/58
- Hoof: 060 697 0079
- bemarking@morgenzonlandbou.co.za
Kopiereg © Alle regte voorbehou
Morgenzon Landbou Akademie
VOLG ONS OP #MORGENZON
- Facebook - Morgenzon Landbou Akademie Spogblad