Ons is saam met Juf. Esti v/d Merwe baie opgewonde oor haar seuntjie JW wat op 10 Junie 2021 gebôre is.  Ons as Landties is saam met jul so bly oor die bondeltjie, mag hy vir jul net ‘n seën op jul lwenspad wees.