Ons wil net baie geluk sê vir die volgende leerlinge wat opgeneem is in die onderskeie Mpumalanga spanne wat in Desember aan die SA kampioenskap gaan deelneem. 

  • Luwan Pelser
  • JP Hoffman
  • Divan du Plessis
  • Dwayne Coetzee
  • Ruan Lombard 


Morgenzon Landbou Akademie is voorwaar trots op julle. Stywe lyne manne.