So is nog ‘n jaar verby en ons het so min geleentheid gehad om hokkie te speel en ons potensiaal uit te leef. Maar groot was ons dankbaarheid om wel n borg van VKB Morgenzon tak te ontvang vir die mooiste hokkieklere. Ons wil in besonder vir WILLIE MAREE dankie sê vir die voorreg om VKB op ons harte te dra terwyl ons, ons talente uitleef! Ons oefen reeds vir volgende jaar en weet ons sal VKB en almal anders trots maak in die opkomende seisoen.
KONTAK ONS
- Morgenzon, 2315
- 017 793 3089/58
- Hoof: 060 697 0079
- bemarking@morgenzonlandbou.co.za
Kopiereg © Alle regte voorbehou
Morgenzon Landbou Akademie
VOLG ONS OP #MORGENZON
- Facebook - Morgenzon Landbou Akademie Spogblad