Morgenzon Landbou Akademie doen dit weer!!!

Ok ok almal spog met rapporte maar vandag kan ek met ‘n warm hart spog met Luwan Pelser visvang en vliegduiwe hy deur na die finale by SA visvang vir springbok klere op 14 wil dit gedoen word. Mamma, pappa en Braam Theron en Ligrenache is baie trots op jou. Dankie aan elke onderwyser by Morgenzon Landbou Akademie Spogblad en Grace Trust Dorpers en Dolf Oosthuizen julle het hom het hom gehelp kweek waar hy vandag is julle. DANKIE DANKIE DANKIE