Morgezon Landbou Akademie se 1st Netbal en 0/14 Netbal het die afgelope week hulle eerste liga wedstryd gespeel. Na harde sweet kon alby spanne wegstap met ñ oorwinning. Sterkte Meisies.