Hoëveldse SA Vleismerino Klub

MLA bied Hoëveldse SA Vleismerino Klub se Jaarlikse Skou en Veiling aan Die Hoëveldse SAVM- Klub se jaarlikse skou en veiling het vanaf 16 – 18 September 2021 by Morgenzon Landbou Akademie plaasgevind. Ongeveer 15 boere het die room van hul kudde Donderdagoggend ingeskryf. Die wolbeoordeling was vanaf 14:00 tot 17:00 met ‘n kort onderbreking, […]