Fietsryklub

Morgenzon Landbou Akademie het hierdie jaar ook begin met fietsry as ‘n sport. Die leerders oefen al vir ‘n wyle baie hard. Sondag 14 Maart 2021 het die leerders aan die eerste kompetisie deelgeneem in Alberton. Hulle het vir ‘n begin die 10km gery en tot verbasing uitstekende uitslae vir ‘n eerste keer. Ruan Lombard […]