MLA Pitte Dag1

Ons is baie opgewonde oor al ons gr.8’s by Landties en op 15 Februarie 2021 begin ons deur mekaar te leer ken. Elke Pit het die geleentheid gekry om hom- of haarself aan almal voor te stel en ook te sê vanwaar hul af kom. Daarna deel ons die Pitte in kultivars op, hul bestaan […]