Hengel

7 van Morgenzon Landbou Akademie se seuns is gekies vir die onderskeie Mpumalanga spanne wat Desember gaan deelneem aan die SAs by Bloemhofdam.  Mpumalanga A-spanJP Hoffman Mpumalanga B-spanRuan LombardLuwan PelserDivan du Plessis Mpumalanga C-spanLouhan PotgieterDwayne CoetzeeAlex Labuschagne Ewert Ceronio is gekies vir die SA skole A-span.

Hengel

Morgenzon Landbou Akademie se twee hengel spanne het die afgelope naweek die koue trotseer by Tago Vaaldam vir die Mpumalanga skole liga finaal. Dit was ‘n bitter moeilike dag maar die seuns het hulle heel beste gegee ten spyte van die weer. Hier volg die dag en ook die liga se uitslae: Morgenzon B 1ste […]

Hengel

Morgenzon Landbou Akademie wil net baie geluk sê vir JP Hoffman wat die top 10 gehaal het met die Elite hengel series. Ons is voorwaar trots op jou.

Mpumalanga Hengel

Ons wil net baie geluk sê vir die volgende leerlinge wat opgeneem is in die onderskeie Mpumalanga spanne wat in Desember aan die SA kampioenskap gaan deelneem.  Luwan Pelser JP Hoffman Divan du Plessis Dwayne Coetzee Ruan Lombard  Morgenzon Landbou Akademie is voorwaar trots op julle. Stywe lyne manne.

Hengel

Morgenzon Landbou Akademie se A en B span het die afgelope naweek skole liga gaan hengel by College Farm Vaaldam. Met trots kan ons sê dat die A span die A liga gewen het en ons B span 2de geëindig het in die B liga vir die dag. Die volgende individuele prestasies is behaal: Grootste […]

Hengel Skole Liga

Die hengel skole liga is weer volstoom aan die gang. Ons het reeds ons eerste liga agter die rug. MLA A span eindig 2de vir die dag en MLA B span 4de. Baie dankie ook aan ons borg vir die spoggerige hengel hempde. Wynand van Bright Morning Star Ranch