Bedanking VKB vir eerstespan hokkieklere

So is nog ‘n jaar verby en ons het so min geleentheid gehad om hokkie te speel en ons potensiaal uit te leef. Maar groot was ons dankbaarheid om wel n borg van VKB Morgenzon tak te ontvang vir die mooiste hokkieklere. Ons wil in besonder vir WILLIE MAREE dankie sê vir die voorreg om […]

Hokkie Mpumalanga-Proewe

Dominique Steyn ons so trots op jou sy is gekies vir 0/18 Hokkie Mpumalanga-Proewe alhoewel sy 0/17 is. Die proewe word nou eers uitgestel as gevolg van Covid. Ons weet jy kan Dominique en wens jou net alle voorspoeg toe. Sy is ook die Kaptein van ons 0/18 Hokkie. Uit die pen van ons Hokkie-Kaptein […]