Engen Retourasie Uitdaging

MORGENZON LANDBOU AKADEMIE – Beste skool in die landwye Engen retourasie uitdaging. Morgenzon Landbou Akademie het Saterdag 1 Mei 2021 deelgeneem aan die Engen resourasie uitdaging(veteraan enjins) wat gehou is in Bloemfontein by die Ferreira Museum. Ons is trots om te sê dat ons die toekenning gewen het as die BESTE skool, waar alle skole […]