Ermelo Toyota

Graag wil Morgenzon Landbou Akademie vir Ermelo Toyota hartelik bedank vir die donasie wat ons van julle ontvang het vir die matriekbaadjies. Deur die genade en ondersteuning van mense soos julle, spog die matrieks van 2021 met pragtige matriekbaadjies. Baie dankie vir julle bereidwilligheid om ook verder betrokke te raak by die skool, MLA waardeer […]