Netbal

Na harde werk en baie swoeg en sweet het ons weer ons eerste netbal wedstryd gespeel teen Curo Secunda.  Van al die harde oefen het ons die vrugte geluk en ‘n vriendskaplike wedstryd 10/3 gewen Ons is trots op julle 0/10 poppe

Netbal Clinic

Gedurende die skool vakansie het die hoerskool Netbal meisies die voorreg gehad om die Netbal Clinic by te woon in Sun City wat aangebied was deur Dorette Bardenhorst (Protea Netbal Afrigter). Die meisies het ongelooflik baie geleer en sien uit na die seisoen wat voorle.