Pienaarsdam Lente skou

Morgenzon ruiters het die afgelope naweek deelgeneem aan springklasse by Pienaarsdam se Lenteskou. Ons ruiters behaal uitsonderlike prestasies. Lumay Els wen al drie haar klasse op Eckeneb Rocky. Dit was die twee se eerste skou en ons is opgewonde oor hul toekoms saam.

Sanesa Q2

Sanesa Q2- was n eerste vir al ons ruiters, perde en ouers. Baie geleer en opgewonde oor die toekoms.  Uitslae: Dane Prinsloo – Baren Olga 1ste plek – Performance riding 1ste plek – Working riding Lee-anne Els – Ekeneb Rocky 2de plek Equitaion