Dwayne Weitsz

Morgenzon Landbou Akademie is voorwaar trots op Dwayne Weitsz wat ‘n ou leerling van die skool is.  Speler van die jaar: Dwayne Weitsz Dwayne Weitsz is gebore in 2001 en het gematrikuleer by Morgenzon Lanbou voor hy by die Rugby Factory ingeval het in 2021 as ‘n 1ste jaar speler/student. Dwayne het die jaar by […]