Prestige Awards

By 2020 se prestige awards byeenkoms waar skole, onderwysers en leerder beloon is vir uitstekende werk in Gert Sibande Distrik het MLA met n groot hoeveelheid van die pryse weg gestap. Msukaligwa 2, waarvan MLA een van die 6 skole is, het met ‘n totale slaagsyfer van 89.7% , tweede plek behaal in Gert Sibande […]

Engen Retourasie Uitdaging

MORGENZON LANDBOU AKADEMIE – Beste skool in die landwye Engen retourasie uitdaging. Morgenzon Landbou Akademie het Saterdag 1 Mei 2021 deelgeneem aan die Engen resourasie uitdaging(veteraan enjins) wat gehou is in Bloemfontein by die Ferreira Museum. Ons is trots om te sê dat ons die toekenning gewen het as die BESTE skool, waar alle skole […]