Morgenzon ruiters het die afgelope naweek deelgeneem aan springklasse by Pienaarsdam se Lenteskou.

Ons ruiters behaal uitsonderlike prestasies.

Lumay Els wen al drie haar klasse op Eckeneb Rocky. Dit was die twee se eerste skou en ons is opgewonde oor hul toekoms saam.