Graad R & Graad 1

Graad  R

Gr. R is die jaar van selfstandigwording voor leerders die formele inderwys betree. Hul moet steeds baie meer beweeg as wat hul stilsit.  Die werk is nog baie driedomensieël, maar daar word egter al baie doelbewus na spesifieke doelwitte gewerk.

“Play is the highest form of receach” – Albert Einstein

Graad 1

Gr. 1 leer ons en speel ons. Ons leer terwyl ons speel en speel terwyl ons leer.  Ons glo dat  leerders nog moet kind wees en kaalvoet moet grootword. Gr. 1 is die basis van hul toekoms en saam Gr. R die belangrikste van ‘n leerder se lewe.  Ons bou egter ‘n sterk en vaste basis van elke leerder hier by ons – wat ‘n wenner maak van elke leerder se toekoms.

Graad 1