Afsaal Groep Akkommodasie

Afsaal  is geskik vir groep akkomodasie en is ideal vir jagters. Daar is 4 kamers. Een kamer het 4 los staande enkelbeddens met sy eie badkamer in die kamer. Die ander drie kamers het onderskeidelik 3 dubbel bunkers in en 5 dubbel bunkers in. Daar is ook 2 aparte badkamers vir mans en dames met 2 toilette en twee storte elkeen. Daar is ook ‘n kombuis wat ten volle toegerus is as ook ‘n eet area.  Afsaal akkomodeer 26 mense in totaal.

Koste beloop R130 per persoon per nag. Navrae kan gedoen word by Tel nr: 082 779 9961