Akademies

Ons skool is nie net ‘n gewone akademiese skool nie.  Morgenzon Landbou Akademie het ook n Landboubeen en n Tegniese been.

Ons keusevakke sluit in:

  • LandbouWetenskap
  • Landboutegnologie
  • Landboubestuurspraktyk
  • Ingenieurs- Grafieka en Ontwerp
  • Tegniese Wiskunde
  • Wiskunde
  • Wiskunde Geletterdheid
  • Fisiese Wetenskap
  • Tegniese Wetenskap
  • Rekeningkunde
  • Meganiese Tegnologie
  • Elektriese Tegnologie
  • Toerisme
  • Gasvryheidstudies
  • Rekenaartegnologie

 

Ons skool neem deel aan verskeie olimpiades.  Ons streef daarna om goed toegeruste, verantwoordelike, jong volwassenes die lewe in te stuur.

Ekosisteemstudies behels in die algemeen die bestudering van sekere prosesse wat lewende dinge of biotiese komponente met lewenslange of abiotiese komponente assosieer. Met ander woorde, die ekosisteem word gedefinieer as die interaksie van organismes met mekaar en die natuurlike omgewing waarin hulle leef.

Vicky van der Westhuizen het die Graad 10 Lewenswetenskappe klas bederf met ‘n ekosisteemkoek! Baie dankie vir die opvoedkundige bederf! 

 Natuurwetenskappe prakties  Gr. 8 &9 ! Ons het ‘n chemiese sel gemaak.