Sport Algemene Inligting
Buitemuurse aktiwiteite word gesien as ‘n verlengstuk van die onderrigtaak omdat dit ook deel vorm van die opvoeding van ons leerders in totaliteit. Ons poog om soveel as moontlik leerders te betrek by ons wye verskeidenheid sportsoorte wat aangebied word vir grootskaalse deelname en betrokkenheid, en glo dat ‘n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees”.
Ons hier by MLA glo ons dat ‘n gesonde liggaam beslis ‘n gesonde gees huisves. Enige sportaktiwiteite bied aan enige kind, enige tyd die geleentheid om hul talente te ontwikkel as individu en in ‘n span atmosfeer.
Hier by die MLA word sport beoefen as ‘n verlengstuk van die opvoedings-en onderrigtaak. Ons glo in die ontwikkeling van die kind in totaliteit.
Ons werk baie hard daaraan om elke leerling betrokke te kry by ons wye verskeidenheid sportsoorte.
Ons gee aan elke kind erkenning vir deelname en vir enige prestasie behaal tydens ons jaarlikse erkenning, prys-en bekronings funksies.