MLA het al die top Akademiese presteerders Gr4 – 12 beloon met ‘n heerlike uitstappie na Secunda. Die dag is afgeskop met ‘n vinnige kuiertjie in die Mall. Daarna is die groupie na die “Grub House” waar daar te lekker aan hamburgers en “Freaky” melkskommels gesmul is. Die groepie het hulself terdeë geniet en baie tevrede teruggekeer skool toe.
KONTAK ONS
- Morgenzon, 2315
- 017 793 3089/58
- Hoof: 060 697 0079
- bemarking@morgenzonlandbou.co.za
Kopiereg © Alle regte voorbehou
Morgenzon Landbou Akademie
VOLG ONS OP #MORGENZON
- Facebook - Morgenzon Landbou Akademie Spogblad