‘n Skooldag het effens anders begin toe die gr 10 en gr 11 lede op n uitstappie na die Department van Waterwese by Grootdraai dam geneem is .Die kinders is in groepe van 2 verdeel en die pompe en die binnekant van die sluise gewys . Die leerders het dit gate uit geniet en vreeslik baie geleer. Baie dankie aan oom Venna Venter dat hy vir ons die uitstappie gereël het , en aan die Departement van waterwese dat julle ons die geleentheid geggee het om meer te leer van dit wat hulle doen en hoe die sluise werk .
KONTAK ONS
- Morgenzon, 2315
- 017 793 3089/58
- Hoof: 060 697 0079
- bemarking@morgenzonlandbou.co.za
Kopiereg © Alle regte voorbehou
Morgenzon Landbou Akademie
VOLG ONS OP #MORGENZON
- Facebook - Morgenzon Landbou Akademie Spogblad