Morgenzon Landbou Akademie is voorwaar trots op Dwayne Weitsz wat ‘n ou leerling van die skool is. 

Speler van die jaar: Dwayne Weitsz

Dwayne Weitsz is gebore in 2001 en het gematrikuleer by Morgenzon Lanbou voor hy by die Rugby Factory ingeval het in 2021 as ‘n 1ste jaar speler/student.

Dwayne het die jaar by Harlequins Cobras se onder 20 span op hakker uigedraf en was verkies tot die Limpopo Bulle se onder 20 span en het ook speelkans by die Bulle se onder 20 span gekry.

Dwayne is ‘n vurige hakker met baie potensiaal defnitief ‘n speler wat dopgehou moet word.