7 van Morgenzon Landbou Akademie se seuns is gekies vir die onderskeie Mpumalanga spanne wat Desember gaan deelneem aan die SAs by Bloemhofdam. 

Mpumalanga A-span
JP Hoffman

Mpumalanga B-span
Ruan Lombard
Luwan Pelser
Divan du Plessis

Mpumalanga C-span
Louhan Potgieter
Dwayne Coetzee
Alex Labuschagne

Ewert Ceronio is gekies vir die SA skole A-span.