Die VLR van 2022 was vir hulle leierskamp by Zwartkloof Private Game Reserve naby Bela Bela. En as jy so na die foto’s kyk kan jy sien hulle het hard saamgewerk en is nou ‘n gedugte span. Baie dankie aan Mnr. Pierre Venter en Juff. Judy Power wat hulle vergesel het
KONTAK ONS
- Morgenzon, 2315
- 017 793 3089/58
- Hoof: 060 697 0079
- bemarking@morgenzonlandbou.co.za
Kopiereg © Alle regte voorbehou
Morgenzon Landbou Akademie
VOLG ONS OP #MORGENZON
- Facebook - Morgenzon Landbou Akademie Spogblad