15 van Morgenzon Landbou Akademie se atlete het gaan deelneem aan Hoogenhout se jaarlikse top 10 byeenkoms. Ruan Lombard het in die o/17 afdeling met spiesgooi ‘n goue medalje gewen. Baie geluk aan al die landties wat hul beste gelewer het. Ons is trots op julle.