Jy is op aarde geplaas om jouself te wees, die beste jy wat jy kan wees, en jou doel moedig te bereik.

Julle is die hartklop van hierdie baksteenmure en julle stemme is die musiek in die gange.

Wees die beste weergawe van jouself. Altyd.

– Uit die hart van ‘n koshuismoeder.