Ons het Saterdag deelgeneem aan Mpumulanga se eerste skole liga hengel kompetisie. Ons het gekompteer teen HTS Witbank en Trichard. Morgenzon A het altesaam 186 visse tussen die 4 seuns uit getrek en ‘n eerste plek behaal vir die dag. Morgenzon B het 5de gekom met 54 visse in totaal. Alex Labuschagne het die grootste karp vir die dag gevang en Wehan Gerrits het die grootste Muddy en klipbaber vir die dag gevang. Baie geluk landties.