Morgenzon Landbou Akademie se o15 rugbyspan het die afgelope naweek hulle eerste liga wedstryd gespeel teen Balfour. Die Brumbies het die wedstryd gemaklik gewen 72-0. Ons sien uit na ‘n lekker seisoen van rugby.
KONTAK ONS
- Morgenzon, 2315
- 017 793 3089/58
- Hoof: 060 697 0079
- bemarking@morgenzonlandbou.co.za
Kopiereg © Alle regte voorbehou
Morgenzon Landbou Akademie
VOLG ONS OP #MORGENZON
- Facebook - Morgenzon Landbou Akademie Spogblad